MEER OOR DEWALD

Dewald Wasserfall is gebore op 11 Oktober 1984 in Empangeni, Kwazulu Natal. Sy familie verhuis na Alberton waar hy in 2002 matrikuleer aan die Hoërskool Marais Viljoen. Na skool voltooi hy sy Nasionale Hoër Diploma in Vermaaklikheidstegnologie aan die destydse Technikon Pretoria. 

Musiek het egter harder geroep en in 2006 begin Dewald voltyds werk aan ’n musiekloopbaan. Hy bereik matige sukses met die groep “Wasserfall” en treffers soos “Suikerbos” en “All about me”, voordat hy in 2010 besluit om ’n solo loopbaan te volg.

“Vergeet wat jy weet van liefde”, sy eerste solo album word in 2012 uitgereik en behaal platinumverkoper-status met die treffers “Eendag as ons groot is”, “Sewentien” en “Vergeet wat jy weet van liefde”. 

LEES MEER
dewald-cutout-2

ALBUMS

cd-art
cd-art3
cd-art2

OPTREDES


  • calpic

    Vrydag, 24 Augustus 2018 - Ottosdal Fees

    19:00 optrede
    R120 per persoon
    Skouterrein / Oesterrein
    Skakel 082 936 9015 vir meer inligting



  • calpic

    Saterdag, 25 Augustus 2018 - NG Kerk Brakpan Pannefees

    Die Arend Laerskool Sportgronde
    Pannefees 2018
    R100.00 per persoon
    Hekke open reeds 10:00
    13:30 - Franna
    14:30 - Vincent Gordon
    15:30 - RNK
    16:30 - Arno vd Hoff
    17:30 - Sharoney
    18:30 - Arno Jordaan
    19:30 - Ricky Faber
    20:30 - Dewald Wasserfall



  • calpic

    Saterdag, 01 September 2018 - Kleinbeginfees in Leandra

    NH Kerk Eendracht, Leandra
    Gratis toegang
    Optrede 14:00
    Fees



  • calpic

    Saterdag, 01 September 2018 - Fonteinefees in Springs

    Vir meer inligting skakel 082 301 0820



  • calpic

    Saterdag, 08 September 2018 - Swartland skou in Moreesburg

    Moreesburg Skougronde
    Hekke open reeds 12:00
    Twee, Elandré, Karlien van Jaarsveld en Dewald Wasserfall
    Vir meer inligting, kontak 064 747 3910


SIEN ALLE OPTREDES

BESPREKINGS

Besprekings & Navrae

vocal
BESPREEK DEWALD
DEUR VOCAL EVENTS:

Anél: 082 462 5305
Hamilton: 071 482 2533
Annarie: 072 214 4590
info@vocalevents.co.za