Kuier in Dubai

dubai

Jy word uitgenooi om saam met my, Karlien van Jaarsveld, Leah, Arno Jordaan, Willem Botha, Weiveld en DJ Mega Wesley te toer op DIE ULTIMATE ROAD TRIP NA DUBAI van 15-20 Mei 2017.

Slegs R18,000.00 per persoon.
Gebruik die besprekings kode DW5002 en staan die kans om ‘n plek vir ‘n metgesel te wen!

Jou fooi sluit in:
1) Retoer Vlugte – JHB – DXB – JHB
2) Visa aansoeke en fooi
3) Lughawe meet & greet met ‘n afrikaanse toer gids
4) Hotel verblyf in City Max Al Barsha Hotel (5 Nagte) met ontbyt ingesluit
5) ‘n Desert Safari
6) Sun Downers op n privaat Partytjie Yacht
7) Geniet die Ultimate Beach Party by Barasti
8) VIP Kaartjies/ Toegang na die Kuier in Dubai #5 konsert

Sien dan ook die wêreld bekende:

Burj Khalifa – Hoogste gebou ter wêreld
Burj Al Arab – Wêreld se enigste 7 ster hotel
Dubai Creek, Gold Souk
Dubai Mall
Dubai Water Fountain Dancing show
Ski Dubai

Bespreek vandag nog. Daar is slegs beperkte plekke beskikbaar!

Besoek www.kuierdubai.com vir meer besonderhede of stuur ‘n e-pos na info@kuierdubai.com

Kontak Romy +27 60 916 3435 of Dewald +971 50 100 5610

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui